​Departement Chirurgiese Wetenskappe

Afdeling Kardiotorakale Chirurgie  

 

Die afdeling hanteer alle volwasse kardiale en torakale chirurgie in Tygerberg Hospitaal se dreineringsarea en doen ook heelwat pediatriese torakschirurgie. Die afdeling doen jaarliks ongeveer 400 ope hartoperasies wat kroonaar-, hartklep- en aortachirurgie insluit. Die Torakale chirurgie sluit in longchirurgie vir longkanker en komplikasies van tuberkulose en esofagus chirurgie. Ons hanteer ook siektes van die tragea en borskaswand en alle torakale trouma. Pediatriese torakschirurgie sluit in kongenitale longtoestande en infektiewe longkomplikasies.

Elektiewe Studente: Elektiewe studente het die geleentheid om kliniese rotasies in ons afdeling te doen. Belangstellendes kan die Internasionale Kantoor kontak.

Rossouw.jpg

Hoof: Prof JT Janson 
Tel: +27 21 938 9438
Faks: +27 21 938 9717
E-pos: jjanson@sun.ac.za

 

Kontakpersoon: Sekretaresse - Mev​ F Jacobs​
Tel: +27 21 938 9432
Faks: +27 21 931 9717
E-pos: ferozah@sun.ac.za​