Orthopaedics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Afdeling Ortopedie

 

Ons is heelhartig verbind tot die voorsiening van ortopediese dienste aan die gemeenskap deur:

1. Pasiëntsorg
2. Voor- en nagraadse opleiding
3. Relevante navorsing
3.1 M Med (Orthop) Skripsies
3.2 BMP, tibia projek

Ons afdeling se verskillende dienskomponente is:

1. Vyf trauma- / koue chirurgie-eenhede
2. Artroplastie-eenheid
3. Been tumor-eenheid
4. Pediatriese ortopediese eenheid (Lady Michaelis Ortopediese Hospitaal)
5. Spinale-eenheid

 

Hoof: Dr J Du Toit (FC Orthop)
Tel: +27 21 938 9267
E-pos: gjv@sun.ac.za


Kontakpersoon: Sekretaresse - Me H Oldewage
Tel: +27 21 938 9266 / 9267
E-mail: holde@sun.ac.za