Centre for Teaching & Learning
Welkom by Universiteit Stellenbosch

O-L-A Konferensies

​​​​​​​​​​

HELTASA Konferen​​sie

​Die Higher Education Learning and Teaching Association of Southern Africa (HELTASA) is 'n professionele organisasie vir opvoeders en ander rolspelers in die tersiere sektor.  Vir meer inligting besoek:  http://heltasa.org.za/


 

South African Association of Health Educationalists Konferensie

Die South African Association of Health Educationalists (SAAHE) is 'n organisasie vir opvoeders in die gesondheidswetenskappe van Suid Afrikaanse universiteite, nie-winsgewende organisasies asook die privaatsektor.  Vir meer inligting, besoek asseblief:  ​http://saahe.org.za/conferences/​​



​Towards Unity for Health Kon​ferensie

TUFH2019 is 'n konferensie wat 'n internasionale gehoor bymekaar bring om verskeie temas te bespreek.  Vir meer inligting, besoek gerus die webtuiste: https://tufh.org/events/25560​​


 

International Society for the Schola​​rship of Teaching and Learning ​

Vir meer inligting, besoek​:  https://issotl.com/issotl-events/