Centre for Teaching & Learning
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Teaching awards web banners-Afrik.png

​​​​​​​​​

US Toekennings vir Onderrig 2023​​

Die institusionele keurpaneel vir die Universiteit Stellenbosch (US) Onderrigtoekennings 2022 (voorheen die US Toekennings vir Uitnemende Onderrig) en die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) wens graag die volgende dosente geluk met hulle toekennings in die kategorieë Toonaangewende Onderwysvakkundige (voorheen Uitgelese Dosent) en Vakkundige Opvoeder (voorheen Ontluikende Dosent):

​​

2023 final.png - Afrik.png


US Toekennings vir Onderrig 2022

Die institusionele keurpaneel vir die Universiteit Stellenbosch (US) Onderrigtoekennings 2022 (voorheen die US Toekennings vir Uitnemende Onderrig) en die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) wens graag die volgende dosente geluk met hulle toekennings in die kategorieë Toonaangewende Onderwysvakkundige (voorheen Uitgelese Dosent) en Vakkundige Opvoeder (voorheen Ontluikende Dosent):


2022 FINAL.png -A frik copy.png 

​US Onderrigtoekennings 2021

Die institusionele keurpaneel vir die Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2020 en die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) wens graag die volgende dosente geluk met hul toekennings in die kategorieë Uitgelese Dosent en Ontluikende Dosent:

2021 final -Afrik copy.png

US Onderrigtoekennings 2020

Die institusionele keurpaneel vir die Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2020 en die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) wens graag die volgende dosente geluk met hul toekennings in die kategorieë Uitgelese Dosent en Ontluikende Dosent:


2020 final - Afrik.png

Die institusionele keurpaneel vir die Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2019 en die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) wens graag die volgende dosente geluk met hul toekennings in die kategorieë Uitgelese Dosent en Ontluikende Dosent:


2019 FINAL PG 1.png - Afrik.png2019 FINAL PG 2.png - Afrik copy.png 


Picture2.jpg

Vir meer inligting oor die 2018 Onderrigtoekennings,lees hier.

 

US Onderrigtoekennings 2017

Universiteit Stellenbosch het in 2017 'n jaarlikse stelsel van institusionele uitnemendheid in onderrig toekennings geloods.

Hierdie toekennings is 'n geleentheid om nadenkende en konteksbewuste onderrig te erken. Die doelwitte van die institusionele toekennings vir uitnemendheid in onderrig is:

  • om op institusionele vlak steun toe te sê aan uitnemende onderrig en leer in die hoër onderwys;
  • om 'n akademiese korps te skep wat in hulle vakrigtings sowel as oor die instelling heen inspirasie en leiding in onderrig kan bied; en
  • om gesprekvoering oor en openbare bewustheid van die betekenis van uitnemende onderrig aan te moedig.

Kandidate is deur fakulteite genomineer op grond van 'n onderrigportefeulje.  Die kandidate is geevalueer deur 'n institusionele keuringskomitee.

Die keuringskomitee het die volgende toekennings goedgekeur vir 2017:

  1. Dr E.M. Adendorff (Departement van Afrikaans en Nederlands, Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe)
  2. Mnr J.C. Bekker (Departement van Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese, Fakulteit Ingenieurswese)
  3. Mnr W.A. Bishop (Skool vir Rekeningkunde, Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)
  4. Prof. N. Davids (Departement van Opvoedingsbeleidstudie, Fakulteit Opvoedkunde)
  5. Me E. de Jager (Skool vir Rekeningkunde, Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)
  6. Prof. C. Esterhuysen (Departement van Chemie en Polimeerwetenskap, Fakulteit Natuurwetenskappe)
  7. Dr D. Forster (Departement van Sistematiese Teologie en Ekklesiologie, Fakulteit Teologie)
  8. Prof. K. Jacobs (Departement van Mikrobiologie, Fakulteit Natuurwetenskappe )
  9. Me M. McKay (Departement Wingerd- en Wynkunde, Fakulteit AgriWetenskappe)
  10. Dr M. Nel (Departement van Publiekreg, Fakulteit Regsgeleerdheid)
  11. Prof. R. Rudman (Skool vir Rekeningkunde, Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)
  12. Me G. Steenkamp (Skool vir Rekeningkunde, Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)
  13. Prof. S.C. van Schalkwyk (Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys, Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe)​



Vir meer inligting oor die 2023 US Toekennings vir OLA, klik hier.

Navrae

  •  Dr Anthea Jacobs
  •  021 808 9258
  •   jacobsa​@​​sun.ac.za

    ​​

    ​​