Direkteur
Dr Nicoline Herman
nherman@sun.ac.za
+27 21 808 3076
PA:
nvdb@sun.ac.za
+27 21 808 3751
Kan gekontak word vir:
SOL-bedrywighede en institusionele betrokkenheid, SoEL-kortkursus, navrae verwant aan OLA-beleid Kontakpersoon vir die fakulteite AgriWetenskappe, Opvoedkunde, Teologie, en Lettere en Sosiale Wetenskappe.
Senior Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Natuurwetenskappe
Dr Hanelie Adendorff
hja@sun.ac.za
+27 21 808 9191
Kan gekontak word vir:
KI in Hoër Onderwys, assesseringsake, speletjiegebaseerde leer, dekolonisasie in die wetenskap, en onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Natuurwetenskappe.
Senior Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Dr Gert Young
gyoung@sun.ac.za
+27 21 808 4937
Kan gekontak word vir:
Studenteterugvoer, navorsing oor onderrig en leer, monitering en evaluering van onderrigintervensies, en onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.
Senior Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Regsgeleerdheid
Me Claudia Swart
claudias2@sun.ac.za
+27 21 808 4502
Kan gekontak word vir:
Professionele Opvoedkundige Ontwikkeling van Akademici (PRONTAK), AvOL-konferensie, eerstejaars prestasietoekennings, en onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Regsgeleerdheid.
Senior Adviseur: Hoër Onderrig Fakulteit: Opvoedkunde
Dr Benita Bobo
benitabobo@sun.ac.za
+27 21 808 9258
Kan gekontak word vir:
Sake met betrekking tot die Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (Finlo)
Senior Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Gesondheidswetenskappe
Me Charmaine van der Merwe
cvandermerwe@sun.ac.za
+27 21 808 9762
Kan gekontak word vir:
Assesseringskortkursus, werkswinkels / advies / navorsing verwant aan assessering, sowel as onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.
Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Krygskunde
Mnr Sim Ntwasa
sim@sun.ac.za
+27 21 808 3589
Kan gekontak word vir:
Auxin, eweknieleerfasilitering-kortkursus, die uitgebreide kurrikulumprogram, en onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Krygskunde.
Adviseur: Hoër Onderrig Fakulteit: AgriWetenskappe
Dr Wade Cafun
wcafun@sun.ac.za
+27 21 808 2956
Kan gekontak word vir:
Sake met betrekking tot die AvOL-konferensie; Programadvieskomitee (PAK); NATRC-groepleier; Seminal Readings-projek; die insluiting van inklusiewe onderwys by SOL se werk; HELTASA.
Junior Adviseur: Hoër Onderrig
Me Johara Khan
joharak@sun.ac.za
+27 21 808 9761
Kan gekontak word vir:
Sake verwant aan die eweknieleerfasilitering-kortkursus, PRONTAK asook en die SOL webwerf, ROCTAS (Eerstejaarprestasietoekennings); Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (Finlo); OLA-erkenning; OLA-sake in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe
Eksterne werker
Dr Karin Cattell-Holden
kcattell@sun.ac.za
+27 21 808 3074
Kan gekontak word vir:
US-onderrigtoekennings en -genootskappe; TAU-genootskappe vir die bevordering van universiteitsonderrig.
Programbestuurder: Studentetoegang en -sukses (Afdeling Leer- en Onderrigverryking)
Dr Melanie Petersen
mpeter@sun.ac.za
+27 21 808 3544
Kan gekontak word vir:
Algemene SOL-bedrywighede en kontakpersoon vir die onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Teologie.
Senior Administratiewe Beampte
Me Natasha Alberts
nvdb@sun.ac.za
+27 21 808 3751
Kan gekontak word vir:
PA vir die direkteur van SOL asook SOL finansies.
Administratiewe Beampte
Mrs Roshnique Daniels
rdaniels@sun.ac.za
+27 21 808 2813
Kan gekontak word vir:
Algemene SOL admininstrasie (Manewales) en finansies.
Administratiewe Beampte
Me Liezl Williams
williamsl@sun.ac.za
+27 21 808 3717
Kan gekontak word vir:
Algemene SOL administrasie (Skuilhoek) en Den Bosch-besprekings.
Senior Administrative Officer
Me Veronica Kleinsmith
vfbeukes@sun.ac.za
+27 21 808 9192
Kan gekontak word vir:
Bestuurder: Studenteterugvoer kantoor
Administratiewe Beampte
Mr Thabiso Zuma
thabisozuma@sun.ac.za
+27 21 808 3081
Kan gekontak word vir:
Studenteterugvoer en algemene admin.
Administratiewe Beampte
Mrs Ilke Arnolds
igideons5@sun.ac.za
+27 21 808 2919
Kan gekontak word vir:
Studenteterugvoer en algemene admin.
Administratiewe Beampte
Mr Ferlin Philander
ferlin2@sun.ac.za
+27 21 808 9091
Kan gekontak word vir:
Algemene kantoorpligte.
Institutional Assessment Project Assistant
Emma Swart
swartemma@sun.ac.za
Kan gekontak word vir:
Assistent vir Institusionele Assesseringsprojek; potgooireeks Talking Transformative Assessment; SOL-profiel op LinkedIn.