Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​​​​​​​​​​​​ UPSS emergency number

HULPBRONNE

Die Eenheid het verskeie dokumente as hulpbronne beskikbaar, sou jy verdere inligting nodig hê. ​​


​​Hoe om ʼn student in nood te ondersteun

Universiteitstudente ervaar geweldige spanning en druk, wat 'n impak op hul lewe kan hê, op 'n persoonlike en 'n akademiese vlak. Of jy 'n fakulteits- of personeellid is, 'n familielid of 'n vriend, hierdie dokument bevat inligting oor moontlike tekens van geestesgesondheidprobleme en riglyne oor hoe om ʼn student te benader waaroor jy bekommerd is.​



Kry hulp en rapporteer seksuele aanranding (Stellenbosch- en Tygergkampus)

Stellenbosch Afrikaans vir e-pos en selfoon.jpg
Seksuele aanranding Tygerberg Afr 18 AUG22.jpg


Geestesgesondheid bewusmaking reeks​ (videos net in Engels beskikbaar)