Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​Eenheid vir Gestremdhede 

Die Eenheid vir Gestremdhede bied ʼn reeks dienste aan studente met gestremdhede wat strek van raad oor toepaslike oplossings vir akademiese ondersteuning, toegang tot pasgemaakte studiemateriaal tot toegang tot finansiële ondersteuning. Die Eenheid se aktiwiteite word deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Beleid oor Gestremdheidstoegang gerig. Die Eenheid streef ook daarna om ʼn instaatstellende omgewing te skep wat studente met gestremdhede bemagtig om hul volle potensiaal te bereik deur bewusmaking en effektiewe integrasie in die lewe op kampus en in die studentegemeenskap moontlik te maak.​

Besoek die Facebook-bladsy van die Eenheid vir Gestremdhede by @sudisabilityunit vir opdaterings en inligting. 




 


 

 

Hoof: Eenheid vir GestremdhedeMarciaLyner-Cleophascleophas@sun.ac.za021 808 4707
HulpbronbeamptePippaLouwphlouw@sun.ac.za021 808 2531
HulpbronbeampteMeaganMinnaarmeagans@sun.ac.za021 808 2127
Koӧrdineerder: GestremdheidsondersteuningMelanieWillemsmwillems@sun.ac.za021 808 4707
HulpbronbeampteIlseErasmus ilsevw@sun.ac.za021 808 3518
Inklusiwiteit- en ToegangsondersteuningsbeampteLizelleApollisferus1@sun.ac.za 021 808 9396
Universele-toegang PraktisynClaudiaSaundersonclaudias@sun.ac.za021 808 4707
3/8 Administratiewe BeampteIlsePool-Le Rouxilseleroux33@sun.ac.za021 808 4994
Koördineerder: Bemarking en OpleidingLuigiaNicholasluigian@sun.ac.za] 021 808 4707