HULPBRONNE
Die Eenheid het verskeie dokumente as hulpbronne beskikbaar, sou jy verdere inligting nodig hê.
Bemagtig jou hart en verstand
Kliek hier om vir die werkswinkel in te skryf
Die skakel tussen fisiese en geestesgesondheid
Jy is nie alleen nie
Hoe om ʼn student in nood te ondersteun
Universiteitstudente ervaar geweldige spanning en druk, wat 'n impak op hul lewe kan hê, op 'n persoonlike en 'n akademiese vlak. Of jy 'n fakulteits- of personeellid is, 'n familielid of 'n vriend, hierdie dokument bevat inligting oor moontlike tekens van geestesgesondheidprobleme en riglyne oor hoe om ʼn student te benader waaroor jy bekommerd is.
Kry hulp en rapporteer seksuele aanranding (Stellenbosch- en Tygergkampus)
|
|
"GPS - a student mental health support group"
Ondersteuningsgroep vir junior Gesondheidswetenskap studente
Vaardigheidswerkswinkel
Ondersteuningsgroep vir Rou-proses
LGBTQI+ Ondersteuningsgroep
Neurodiversiteitsgroep
Geestesgesondheid bewusmaking reeks (videos net in Engels beskikbaar)