Center for Student Counseling & Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Eenheid vir Gelykwaardigheid

​​​​​​​​​​​​​Die Eenheid vir Gelykwaardigheid voer die Universiteit Stellenbosch (US) se beleide oor onbillike diskriminasie en oor MIV/vigs uit, en is daartoe verbind om sosiale ongeregtigheid die stryd aan te sê. Studente en personeel kan alle vorme van onbillike diskriminasie, seksuele teistering, geslagsgeweld, viktimisasie en misbruik by die Eenheid aanmeld. Die Eenheid lewer ook aan studente en personeel dienste, opleiding en intervensies om gendergeweld en MIV/vigs (voorkoming, toetsing en berading) te bekamp, en gee ondersteuning met kwessies wat die lesbiese, gay, biseksuele, transgender-, queer-, interseks- en bondgenootgemeenskap (LGBTQIA+-gemeenskap) raak. ​

​​

 

​​
​​​