Speech-Language and Hearing Therapy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Afdeling Spraak-Taalterapie

Onderrig

 

Die voorgraadse program bestaan uit 'n vierjarige B in Spraak-Taalterapie​. Hierdie kwalifikasie verleen toegang tot registrasie by die Suid-Afrikaanse Beroepsraad vir Spraak-Taal- en Gehoorprofessies as 'n Spraak-Taalterapeut.

Op nagraadse vlak word 'n Meestersgraad in Spraakheelkunde en 'n Meestersgraad in Oudiologie aangebied.

Die Kogleêre Inplantingseenheid bied 'n kortkursus aan vir bykomende lisensiëring in die hantering van kliënte met kogleêre inplantings by die Suid-Afrikaanse Beroepsraad vir Spraak-Taal- en Gehoorprofessies.

Kontakpersoon:  Mev Faheema Losper
Tel: +27 21 938 9494
Faks: +27 21 938 9737