Family Medicine & Primary Care
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Afdeling Huisartskunde & Primêre Sorg

​​​​​​​​​​EuropeAid-projek

Die versterking van primêre gesondheidsorg deur primêre sorg dokters en huisarts spesialiste

 

Die EuropeAid projek,  Die versterking van primêre gesondheidsorg deur primêre sorg dokters en huisarts spesialiste, het begin op 1 Maart 2014.

Die projek se doelstelling is om Suid-Afrikaanse primêre gesondheidsorg deur primêre sorg dokters en huisarts spesialiste te versterk oor 'n tydperk van 30 maande. Die projek word befonds deur die Europese Unie en word gelei deur Prof Bob Mash en sy span in die Afdeling van Huisartskunde en Primêre Sorg, Universiteit van Stellenbosch. Dr Zelra Malan and Dr Klaus von Pressentin gaan  Professor Bob Mash bystaan met die koordinering van die projek, wat al die huisartskunde afdelings in die Suid-Afrika insluit, asook die Universiteit van Ghent in België en die Royal College of General Practitioners in die Verenigde Koninkryk.

 

Die span

 ​​

  Dr Zelra Malan (links), Me Talitha Schutte en Prof Bob Mash
(Dr Klaus von Pressentin was afwesig met die neem van die foto.)

 

Die projek-span by die Nasionale Belangegroep Werkswinkel:
Dr Zelra Malan, Dr Klaus von Pressentin en Me Talitha Schutte

Kontakbesonderhede van die projek-span:

 

Die inligting op hierdie webblad is moontlik gemaak deur die finansiële ondersteuning van die Europese Unie. Die inhoud van hierdie dokument is ten volle die verantwoordelikheid van die Universiteit van Stellenbosch en kan onder geen toestande beskou word as 'n weerspieëling van die Europese Unie se standpunt nie.

 ​