Onderrig - Nagraadse onderrig
BSc Honneurs Farmakologie
Verwys na jaarboek
MSc Farmakologie
Verwys na jaarboek
MMed – Kliniese Farmakologie/FCCP (SA) (Suid-Afrikaanse genoot van die Amerikaanse Kollege vir Kliniese Farmakologie)
Ons Kliniese Farmakolgoie DvO en RGBSA geakkrediteerde 4 jaarvoltydse kliniese assistant opleidingsprogram het in 2014 begin.
» Kliniese Farmakologie-program vir kliniese assistente (Engels)
Dr Memela Makiwane
Projek titel: Adverse drug reactions in paediatric in-patients in a South African tertiary hospital: A prospective observational study.
Dr Ahmed Abulfathi
Projek titel: Evaluation of the effectiveness of dose individualisation to achieve therapeutic vancomycin concentrations
Nagraadse Diploma in Farmaseutiese Geneeskunde
Kliek hier vir meer inligting (slegs in Engels)
Ten einde te voorsien in die behoefte aan gestandaardiseerde gehalte-opleiding van spesialiste in farmaseutiese geneeskunde/middelontwikkeling het die Afdeling Kliniese Farmakologie, in samewerking met die Tiervlei-toetssentrum (TTS), 'n volledig geakkrediteerde, deeltydse nagraadse diplomaprogram van twee jaar in farmaseutiese geneeskunde in 2010 bekendgestel. Die program bestaan uit agt kontaksessies soos in die programbrosjure uiteengesit en sluit gereelde werkstukke en asserings van studente in en 'n finale eksamen.
Die programsillabus is belyn met die sillabus van die EU se Innovative Medicines Initiative-projek PharmaTrain. Ons is 'n lid van die PharmaTrain Federasie en in 2014 is ons aangewys as 'n sentrum vir uitnemendheid deur die organisasie. Aansoekers met 'n mediese, tandheelkundige of aptekersgraad kan op grond van hulle graad toelating tot die program kry, terwyl diegene met 'n verpleegkundige, biomediese of ander tersaaklike graad in die wetenskappe twee jaar ervaring van farmaseutiese geneeskunde moet hê voordat hulle kan inskryf.
PhD – Kliniese Farmakologie
Mej Lyné van Rensburg
Projek titel: Investigating the potential immunogenicity, immunomodulatory, antimycobacterial properties and biophysical aspects of various surfactants
Mnr Saneesh Kumar
Projektitel: Pharmacokinetic herb-drug ineractions involving African traditional medicines – fingerprint analysis and in vitro metabolism studies
Me Oelfah Patel
Projek titel: Interaction of Aspalathus linearis (Rooibos) with glucose and lipid lowering medications