Clinical Pharmacology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Gifinligtingsentrum


Die Gifinligtingsentrum bied ’n 24-uur-diens van toksikologiekonsultasies aan professionele gesondheidsorgwerkers (op alle vlakke), die bedryf en die lekepubliek.

Besoek die Gifinligtingsentrum se webtuiste (www.sun.ac.za/poisoncentre) vir 'n giftabel en 'n tabel vir bestuur voor hospitalisering.
 
Die Tygerberg gifinligtingsentrum :​

  • Adviseer en assistreer met die voorkoming, diagnose en behandeling van vergiftigings 
  • Verskaf algemene inligting oor gifstowwe 
  •  kenners op die gebied van toksikologie beskikbaar om the adviseer oorbiologiese toksiene, met besondere verwysing na slangespinnekoppe en skerpioene 
  • r met prosedures wat gevolg moet word in gevalle waar massiewe blootstelling aan toksiene plaasgevind het weens vervoeren industriële ongelukke 
  •  aan die WGO se Chemiese risiko waarnemings deel 
  • Aktief betrokke by die onderrig en opleiding van toksikologie vir voor-en nagraadse studente 
  • Neem aan deel aan programme in die gemeenskap rakende die voorkoming van vergiftigings en om die mense meer te leer oor vergiftigings ​