Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsingsdag

​​​​​​​
  • Prof Willie Perold (Visedekaan:  Navorsing) organiseer 'n Navorsingsdag op 'n jaarlikse basis sodat 'n sekere aantal van ons Fakulteit se lektore die geleentheid gegun kan word om hul interessante navorsingsprojekte met ons te deel.   
  • Vanjaar se Navorsingsdag het plaasgevind op 30 November 2017 en die volgende dosente/personeellede was die geleentheid gegun om 'n aanbieding te gee tydens die Navorsingsdag (kliek op HIERDIE webskakel om die program te sien).  
  • Die eerste helfte van die program was opgeneem m.b.v. Camtasia sagteware, maar iets het per ongeluk fout gegaan en gevolglik het die tweede helfte van die program ongelukkig nie opgeneem nie.    

Naam van Aanbieder 

Aanbieding (PDF)

Aanbieding (Opname)

09:00 - Prof Wikus van Niekerk (Dekaan:  Fakulteit Ingenieurswese) 
Prof Wikus van Niekerk (PDF)
​​​Prof Wikus van Niekerk (opname)
09:20 - Dr Therina Theron (Senior Direkteur:  Navorsing & Innovasie) 
​​Dr Therina Theron (PDF) 
Dr Therina Theron (opname)
09:40 - Prof Anton van Niekerk (Department Filosofie) 
Prof Anton van Niekerk (PDF)  
Prof Anton van Niekerk (opname) 
10:00 - Tanya Ficker (Fakulteit Nagraadse Koördineerder) 
Tanya Ficker (PDF)
Tanya Ficker (opname)
10:20 - Alecia Erasmus (Stellenbosch Universiteit Internasionaal) 
​​​Alecia Erasmus (PDF) 
Alecia Erasmus (opname)
10:30 - Riana Coetsee (Afdeling Navorsingsontwikkeling) 
Riana Coetsee (PDF)  
Riana Coetsee (opname)
11:00 - Prof Thomas Niesler (Elektriese & Elektroniese Ingenieurswese) 
         sal bevestig word
ongelukkig nie beskikbaar nie
11:20 - Prof Kristiaan Schreve (Meganiese & Megatroniese Ingenieur​​swese)
Prof Kristiaan Schreve (PDF)
ongelukkig nie beskikbaar nie
11:40 - Prof Corné Schutte (Bedryfsingenieurswese) 
​​Prof Corné Schutte (PDF)   
ongelukkig nie beskikbaar nie
12:00 - Prof Billy Boshoff (Siviele Ingenieurswese)
Prof Billy Boshoff (PDF)   
ongelukkig nie beskikbaar nie