Mechanical & Mechatronic Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kontak ons

​​​​​​​​​​​​​​​​​​

Telefoon: +27 (0) 21 808 4376

Faks: 0866 155 206
E-pos ons: meganies@sun.ac.za​

Posadres:
Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese
Privaatsak X1
MATIELAND 7602
Suid-Afrika

Fisiese / Afleweradres:
Kamer M517, 5de vloer, Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese-gebou
Hoek van Banhoek- en Joubertstrate
Stellenbosch

(Personeelbesonderhede by "Meer oor ons".)


Waar om ons te vind

Vanaf Kaapstad:

  • Volg die N1 snelweg na die "Paarl".
  • Draai af by uitgang #39 "R304 / Stellenbosch" en draai regs na Stellenbosch.
  • Volg die R304 na Stellenbosch.
  • Jy kom Stellenbosch binne met Birdstraat - volg die pad tot by Merrimanstraat.
  • Draai links in Merrimanstraat.
  • Draai links in Joubertstraat (na die 2de verkeerslig, maar voor die brug oor die pad).
  • Ry oor een stopstraat.
  • Die Fakulteit Ingenieurswese is aan jou regterkant.


Vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe:

  • Volg die N2 snelweg na "Somerset-Wes".
  • Draai af by uitgang #33 "Helderberg / R310 / Baden Powell Dr. / Stellenbosch" en draai links.
  • Volg die R310 na Stellenbosch, wat later by 'n T-aansluiting regs draai.
  • Volg steeds die pad (nou R44) en draai regs in Merrimanstraat.
  • Draai links in Joubertstraat (na die 3de verkeerslig, maar voor die brug oor die pad).
  • Ry oor een stopstraat.
  • Die Fakulteit Ingenieurswese is aan jou regterkant.



  • GPS co-ordinates, Mechanical & Mechatronic Engineering: -33.928931, 18.865483
  • GPS co-ordinates, Stellenbosch campus: -33.932728, 18.864447
  • GPS co-ordinates, Stellenbosch, Western Cape: -33.9466716, 18.7745458

Na die Departement
deptmap.jpg
Universiteitskampus
campmaps.gif
Stellenbosch
townmaps.gif
Kaapse Skiereiland
areamaps.gif