Mechanical & Mechatronic Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse studiegeleenthede

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Prospektus

Prospektus 

​​​Aansoek vir US voornemende Nagraadse studente

Om aansoek te doen (kliek hier) LW. alle aansoeke moet binne die US sperdatums gedoen word

Vir huidige departementele voorlegging op Nagraadse studies, kliek hier​.


Aansoeke vir voornemende nie-US Nagraadse studente

Voordat jy amptelik aansoek doen om toelating, moet voornemende studente hulleself inlig rakende die verskillende graadprogramme en navorsingsonderwerpe wat die Department aanbied.

Lees hier meer oor die aansoek- en keuringsprosedures ...​​​​

​​​

Beskikbare modules

NG Dip in Ingenieurswese
MIng Gestruktureerd
MIng Navorsing (Meganies)
MIng Navorsing (Megatronies)
PhD in Ingnieurswese

Hierdie modules word normaalweg deur / vir die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese aangebied tydens die eerste semester van die akademiese jaar (Februarie tot Junie):

Lees hier meer oor die beskikbare modules ...

Kliek hier vir die M en PhD studiegids.​​​​


Navorsingsonderwerpe (MIng Navorsing en PhD)

Meesters- en Doktorale navorsings-studente moet ʼn tesis voltooi as deel van hulle studies. ʼn Lys van die tipiese tesis-onderwerpe is by die onderstaande skakel beskikbaar.

Lees hier meer oor potensiële tesis-on​derwerpe


​​Projek-onderwerpe (MIng Gestruktureerd)

Die MIng Gestruktureerd vereis dat studente ʼn navorsingsprojek voltooi.

Lees hier meer oor potensiële MIng projekte ...


Studiegelde 2019

Fakulteit Ingenieurswese studiegelde 2019

​Internasionale studente: Kontak asseblief die Internasionale kantoor vir 'n kwotasie vir die volgende jaar.

Kontak Me Sue-Vicky Brandt brandt@sun.ac.za