Mechanical & Mechatronic Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Nagraadse studies

​​​​​

Prospektus

Prospektus 2017

Beskikbare programme

Die onderstaande Nagraadse Programme is in die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese beskikbaar:

NG Dip in Ingenieurswese
MIng Gestruktureerd
MIng Navorsing (Meganies)
MIng Navorsing (Megatronies)
PhD in Ingenieurswese​

Lees hier meer oor die beskikbare nagraadse progr​amme ...​

​Hoe doen ek aansoek

Voordat jy amptelik kan aansoek doen om toelating, moet voornemende studente eers vertroud wees met die verskillende graadprogramme en navorsingsonderwerpe soos deur die Departement aangebied.

Lees hier meer oor die aansoek- en keuringsprosesse ...