Biomediese ingenieurswese behels die toepassing van konsepte, kennis en die werkswyse van byna alle ingenieursdissiplines om gesondheidsverwante probleme op te los en te verbeter. Biomediese ingenieurs gebruik hulle kundigheid ...
Die Sentrum vir Hernubare en Vohoubare Energiestudies (Centre for Renewable and Sustainable Energy Studies (CRSES)) is 'n sentrale toegangspunt tot Stellenbosch Universiteit vir die algemene area van hernubare energie. Verskeie ...
Die Sontermiese Energie Navorsingsgroepe (Solar Thermal Energy Research Group(STERG)) is 'n groep wat binne die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese gesetel is en geaffilieer is met die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare ...
Die Vibrasie en Geraas groep (Sound and Vibration Research Group (SVRG)) is binne die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese gesetel. Die groep het bewese kundigheid, toerusting en laboratoria fasiliteite ...
Die Megatronika, Outomatisasie en Ontwerp navorsingsgroep fokus op produkontwerp en vervaardigingstelsels wat be-heerders, sensors, aktueerders en/of meganismes, soos herkonfigureerbare vervaardigingstelsels ...
Die Materiaalingenieurswese-groep werk met verskeie nasionale en internasionale instansies in die veld van materiaalingenieurswese. Die vlak van kontak wissel van volledig befondsde navorsingsprojekte regdeur tot gedeeltelike befondsing ...