Mechanical & Mechatronic Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Biomediese Ingenieurswese

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Biomediese ingenieurswese behels die toepassing van konsepte, kennis en die werkswyse van byna alle ingenieursdissiplines om gesondheidsverwante probleme op te los en te verbeter. Biomediese ingenieurs gebruik hulle kundigheid ...​

 
Lees meer >
Hernubare Energie

Die Sentrum vir Hernubare en Vohoubare Energiestudies (Centre for Renewable and Sustainable Energy Studies (CRSES)) ​​is 'n sentrale toegangspunt tot Stellenbosch Universiteit vir die algemene area van hernubare energie. Verskeie ...

 
Lees meer >
Sontermiese Energie

Die Sontermiese Energie Navorsingsgroepe ​(Solar Thermal Energ​​y Re​search Group(STERG)) is 'n groep wat binne die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese gesetel is en geaffilieer is met die Sentrum vir Hernubare en Volhoubare ...

 
Lees meer >

Vibrasie en Geraas

​Die Vibrasie en Geraas groep (Sound and Vibration Research Group (SVRG)) is binne die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese gesetel. Die groep het bewese kundigheid, toerusting en laboratoria fasiliteite ...​​

 
Lees meer >
Megatronika, Outomatisasie en Ontwerp

​Die Megatronika, Outomatisasie en Ontwerp navorsingsgroep fokus op produkontwerp en​​ verv​​aardigingstelsels wat be-​heerders, sensors, aktueerders en/of meganismes, soos herkonfigureerbare vervaardigingstelsels ...

 
Lees meer >
Materiaalingenieurswese

​Die Materiaalingenieurswese-groep werk met ​verskeie nasionale en internasionale instansies in die veld van materiaalingenieurswese. Die vlak van kontak wissel van volledig befondsde navorsingsprojekte regdeur tot gedeeltelike befondsing ...

 
Lees meer >