Mechanical & Mechatronic Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Beskikbare poste

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​ 

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​

​Die Departement word gereeld gekontak deur maatskappye wat poste beskikbaar het vir meganiese en megatroniese ingenieurs. Om jou te help om jou droomwerk te vind, lys ons die poste hieronder volgens die datum wat ons die inlgting ontvang.

Maatskappye wat poste beskikbaar het is welkom om 'n advertensie aan ons te stuur​. Dit sal dan op hierdie webwerf beskikbaar gemaak word vir ons studente (huidige finalejaars en nagraads) en ook sal alumni dit kan sien.