Mechanical & Mechatronic Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voorgraadse Studente

​​

Voorgraadse programme – algemene inligting

Is jy geïnteresseerd in wetenskap en tegnologie? Is jy innoverend en self-gemotiveerd? Beskik jy oor 'n bo-gemiddelde wiskundige aanleg en is jy ʼn sterk rasionele denker? Hierdie karaktereienskappe is ideaal as jy Meganiese ingenieurswese of Megatroniese Ingenieurswese as ʼn loopbaan wil kies.

Lees hier meer oor ons Voorgraadse programme …


Meganiese Ingenieurswese

Meganiese Ingenieurswese word beskryf deur die rigting se betrokkenheid by strukture, beweging en oordrag van energie.

Lees hier meer oor die Meganiese Ingenieurswese-program ...


Megatroniese Ingenieurswese

Megatroniese Ingenieurswese is ʼn relatief nuwe fokus-area in ingenieurswese wat al meer belangrik word in toekoms, beide in Suid-Afrika sowel as internasionaal. Die behoefte aan megatronika (wat dit moontlik maak om eenvoudiger, meer ekonomiese, betroubare en veelsydige stelsels te ontwerp), met outomatisasie as die jongste hulpmiddel tot produktiwiteit, neem elke dag toe.

Lees hier meer oor die Megatroniese Ingenieurswese-program ...


Aansoek Prosedures

Besoek asb die Maties webtuiste vir meer inligting oor aansoek prosedures, verblyf, finansiële sake, beurse, studielenings ens.