pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika​​​

​​​​Program
​​Departement
​Sluitingsdatum
​​​​​Sluitingsdatum​ 

doKtoraleprogramme

PhD (Agron​omie) ​
Agronomie
31​ Mrt 2023
31​ Mrt 2023
PhD (met spesialisasie in Bewaringsekologie) 
Bewaringsekologie en Entomologie​
31​ Mrt 2023
​31​ Mrt 2023
​PhD (Diereproduksiestelsels)
​​Veekundige Wetenskappe
​31 Mrt 2023
​31 Mrt 2023
PhD (Entomologie) ​

Bewaringsekologie en Entomologie
31​ Mrt 2023

​31​ Mrt 2023
PhD (Genetika)
​​Genetika​
31 Mrt 2023
​31 Mrt 2023
PhD (Grondkunde) ​
Grondkunde​
​31​ Mrt 2023
​31​ Mrt 2023
​​PhD (Hortologie) 
Hortologie​
30 Sep 2022
30 Sep 2022​​
PhD (​Landbou-ekonomie
en -bestuur) 

​Landbou-ekonomie​
14 Sept 2022
31​ Jan 2023​​
PhD (Nematologie)​
Bewaringsekologie en Entomologie
​31 Mrt 2023
​​31 Mrt 2023
​​​PhD (Plantpatologie) ​
Plantpatologie
01 Ok​t 2022
01 O​kt​ 2022
PhD (Voedselwetenskap​) ​
Voedselwetenskappe​
31​ Okt 2022
​31​ Okt 2022
​PhD (​Wingerdkunde​) ​
​​Wingerd- en Wynkunde​
31​ Mrt 2023
31​ Mrt 2023
PhD (​Wynbiotegnologie) 
Wingerd- en Wynkunde:
Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynnavorsingsinstituut​
​​
31​ Mrt 2023
31​ Mrt 2023
PhD (Wynkunde)​
Wingerd- en Wynkunde
​31​ Mrt 2023​​​​
​31​ Mrt 2023​​​​
PhD (Bosb) (Boskunde​) 
​​Bos- en Houtkunde​
31​ Mrt 2023​​​​
31​ Mrt 2023
PhD (Bosb)
(Houtprokkunde​) 

​​​Bos- en Houtkunde​
​31 Mrt 2023
​​31 Mrt 2023
​​
Doktors​programme ​in ander fakulteite​

​​natuurwetenskappe​​

​​PhD​ (Bioinformatika en Berekening​sbiologie​)
Sentrum vir Bioinformatika en Berekeningsbiologie​
31​ Mrt 2023
31​ Mrt 2023​

​​

Application Process