pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál dr​ie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika​​​

​​​​Program​​​
Departe​me​nt
​Sluiti​ng​​​sdatum
​​​Sluitingsdatum

NAGRAADSE DIPLOMA​programme​​

NGDip (​Agronomie)
Agron​omie
​​14 Sept 2024
31 Okt 2024
NGDip (Akwakultuur)
Veekundige Wetenskappe
​14 Sept 2024
​​​30 Sept 2024
NGDip (Bosbou- en Houtwetenskappe)​
​Bos- en Houtkunde​
​​14 Sept 2024
​​​31 Okt 2024

​​ HONNEURSPROGRAMME

​​Honneurs-Baccalaureus in die Landbou (HonsBAgric)
HonsBAgric (Agri-besigheidsbestuur)
​Landbou-ekonomie​
​14 Sept 2024
​​31 Okt 2024
Honneurs-Baccalaureus in die Natuurwetenskappe (HonsBSc)
HonsBSc (Plantpatologie)
​Plantpatologie
​31 Okt 2024
​​​​​31 Okt 2024
HonsBSc (Toegepaste Plantfiologie)
Hortologie​
​​14 Sept 2024
​​30 Nov 2024
HonsBSc (Wynbiotegnologie​)​
​Wingerd- en Wynkunde:
Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynnavorsingsinstituut​

​​​30 Okt 2024​
​​​​​30 Okt 2024


Aansoekproses