Engineering
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Befondsing

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Nagraadse Beursgeleenthede​

Klik gerus HIER om meer inligting te bekom oor die verskillende plaaslike en internasionale beursgeleenthede wat tans beskikbaar is ​vir voornemende en huidige nagraadse ingenieurstudente.  ​​​

Nagraadse Inligtingsessie ​

Klik gerus HIER om te luister na die aanbiedinge wat gemaak is tydens die Nagraadse Inligtingsessie, wat plaasgevind het op 18 Julie 2017.  ​  ​​​

Internasionale Studiegeleenthede ​

Klik gerus HIER om na 'n PowerPoint aanbieding te loer aangaande internasionale studiegeleenthede vir nagraadse ingenieurstudente.  ​  ​​​​​

Ge​​​​​​lde​

Universiteitstudie is duur en vereis goeie finansiële beplanning. Klik gerus HIER om meer inligting te bekom oor die verskillende kostes verbond​e aan jou studie, ten einde vir jou toekoms te beplan.