pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD​

As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.


SLUITINGSDATUMS​​​​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika​​​​

​​​​Program​​​
D​eparte​me​nt
​Sluiti​ng​​​sdatum
​​​Sluitingsdatum

nagraadse diplomaPROGRAMME​​

NGDip (Beroepsgeneeskunde)​
Klik hier​
​Nie aangebied vir 2024-inname nie​
NGDip (Geneesmiddel-ontwikkeling)
​​Klik hier​
​​Nie aangebied vir 2024-inname nie​​
NGDip (Gesondheidsnavorsingsetiek)
Klik hier​
​​Nie aangebied vir 2024-inname nie​​
NGDip (Geshondheidsorgbestuur)
Klik hier​
​31 Aug 2023
​​​​30 Sept 2023
NGDip (Gestremheids- en Rehabilitasiestudies)
Klik hier​
​​​​Nie aangebied vir 2024-inname nie​
NGDip (Huisartskunde)
Klik hier​
​30 Sept 2023
​30 Sept 2023
​​NGDip (Infeksiesiektes)
Klik hier​
15 Okt 2023
​15 Okt 2023
NGDip (Landelike Geneeskunde)​
Klik hier​
​​​30 Nov 2023
​​​30 Nov 2023
NGDip (Mediese Toksikologie)
Klik hier​
​31 Aug 2023
​30 Sept 2023
NGDip in spesialisverpleegkunde/-verloskunde
     Kritieksorgverpleegkunde:
        Volwassene

     Verloskunde
     Peri-operatiewe Verpleegkunde​      
     Primêresorg-verpleegkunde  
     Geestesgesondheid-
        verpleegkunde

     Verpleegonderwys
     Gesondheidsdiensbestuur
     Noodverpleegkunde​
Klik ​hier​



31 Okt 2023

31 Okt 2023
31 Okt 2023
31 Okt 2023
31 Okt 2023

31 Okt 2023
31 Okt 2023
31 Okt 2023


31 Okt 2023

31 Okt 2023
31 Okt 2023
31 Okt 2023
31 Okt 2023

31 Okt 2023
31 Okt 2023
31 Ok​t 2023
NGDip (Verslawingsorg)​
Klik hier​
​​​31 Aug 2023
30 Sept​ 2023

Aansoekproses