pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD

Die program Honneurs-Baccalaureus in die Natuurwetenskappe (HonsBSc) bestaan uit kursuswerk en ’n navorsingsopdrag, en word voltyds oor een jaar aangebied. Sekere programme kan deeltyds oor twee jaar gevolg word​​​.

As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika​​​


​​​​Program​​​
Departe​me​nt
​Sluiti​ng​​​sdatum
​​​Sluitingsdatum

honneursPROGRAMME​

HonsBSc (Anatomie)
Klik hier​
​31 Aug 2023
​30 Sept 2023
HonsBSc (Biokinetika)
Klik hier​
​31 Jul 2023
​​​​​31 Jul 2023
HonsBSc (Epidemiologie)​
Klik hier​
​Tans nie aangebied nie
HonsBSc (Farmakologie)
Klik hier​
​31 Aug 2023
​30 Sept 2023
HonsBSc (Geneeskundige Fisiologie)
​​Klik hier​
31 Aug 2023
​30 Sept 2023
HonsBSc (Geneeskundige Mikrobiologie)
Klik hier​
​31 Aug 2023
​​30 Sept 2023
HonsBSc (Geneeskundige Virologie)
Klik hier​
​31 Aug 2023
​30 Sept 2023
HonsBSc (Hiperbariese Geneeskunde)
Klik hier​
31 Aug 2023                   30 Sept 2023​
HonsBSc (Kerngeneeskunde)
Klik hier​
​Tans nie aangebied nie​
HonsBSc (Kliniese Mensgenetika)
Klik hier​
​Nie aangebied vir 2024-inname nie​​​​
HonsBSc (Molekulêre Biologie)Klik hier​
​31 Aug 2023
​​30 Sept 2023
HonsBSc (Morfologiese Wetenskappe)
Klik hier​
​​31 Aug 2023
​​30 Sept 2023
HonsBSc (Onderwatergeneeskunde)
Klik hier​
​​​31 Aug 2023
​​​30 Sept 2023
​HonsBSc (Patologie)
Klik hier​
​Nie aangebied vir 2024-inname nie​​​
HonsBSc (Reproduktiewe Biologie)
Klik hier​
​31 Aug 2023                    30 Sept 2023
​HonsBSc (Sportwetenskap: Prestasiesport)
Klik hier​
​31 Jul 2023
​31 Jul 2023
​​HonsBSc (Sportwetenskap: Kinderkinetika)​​
Klik hier​
​31 Jul 2023
​31 Jul 2023
Aansoekproses