pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD​

As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.

Gemengdeleerprogramme wat op ons telematiese platform aangebied word, word met ’n asterisk (*) aangedui​.​​


SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika​​​

​​​​Program​​​
Depar​te​me​nt
​Sluiti​ng​​​sdatum
​​​Sluitingsdatum

magistergrade

Magister in Arbeidsterapie
      gestruktureerde-opsie​
      tesisopsie
Klik hier​

31 Aug 2023
30 Sept 2023
​​​
30 Sept 2023
30 Sept 2023
Magister in Fisioterapie
      gestruktureerde-opsie​
      tesisopsie
Klik hier​

Nie aangebied vir 2024-inname nie​​
31 Aug 2023                    30 Sept 2023
Magister in Menslike Rehabilitasiestudies
      tesisopsie
​​Klik hier​


31 Aug 2023


​30 Sept 2023
Magister in Oudiologie
​​Klik hier​
​31 Aug 2023
​​30 Sept 2023
Magister in Patologie
​     Hematologiese Patologie​
Klik hier​
​31 Aug 2023
​30 Sept 2023

Magister in Spraak-Taalterapie
Klik hier​
​31 Aug 2023
30 Sept 2023
​Magister in Terapeutiese Voeding*
      gestruktureerde-opsie​
      tesisopsie
Klik hier​

31 Jul 2023
31 Aug 2023

​31 Jul 2023
30 Sept 2023
​Magister in Verpleegkunde*
      gestruktureerde-opsie​
      tesisopsie
Klik hier​
​30 Sept 2023
​30 Sept 2023

​Magister in Verslawingsorg
Klik hier​
​​31 Aug 2023
​30 Sept 2023
​Magister in Voeding in Openbare Gesondheid*
      gestruktureerde-opsie​
      tesisopsie
Klik hier​


31 Jul 2023
31 Aug 2023


31 Jul 2023
30 Sept 2023



Aansoekproses