pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme​​​ waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​

Party programme val oor twee fakulteite. Dít impliseer dat die program in die Fakulteit AgriWetenskappe gesetel is, maar deur ’n verbandhoudende departement in ’n ander fakulteit aangebied word​.


PROGRAMAANBOD

​As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.​

SLUITINGSDATUMS​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika​​​​

​​​​Program
​Departe​ment
​Sluitingsda​tum
​​​​Sluitingsdatum​

magisterprogramme​

​​
​​Magister in Landbou (MAgric)
MAgric (Agri-besigheidsbestuur)
Landbou-ekonomie​
​14 Sept 2025
​​31 Okt 2025
Magister in die Natuurwetenskappe (Agric​)
Agronomie
Agronomie
​14 Sept 2025
​​​​31 Okt 2025
Grondkunde​
Grondkunde
​14 Sept 2025
​31 Okt 2025
​Wingerd- en Wynkunde
Wingerd- en Wynkunde
​​​​14 Sept 2025
​​​​31 Okt 2025
Magister in die Natuurwetenskappe (MSc)
MSc (Bewaringsekologie)
Bewaringsekologie en Entomologie
14 Sept 2025
​​​​31 Okt 2025
MSc (Entomologie)
Bewaringsekologie en Entomologie
14 Sept 2025
​31 Okt 2025​​
MSc (Nematologie)
Bewaringsekologie en Entomologie
14 Sept 2025
​​​​31 Okt 2025

​​MSc (Plantpatologie)
Plantpatologie
14 Sept 2025
​31 Okt 2025
​MSc (Voedselwetenskap)
Voedselwetenskappe
14 Sept 2025
​31 Okt 2025
MSc (Voedsel- en Voedingssekerheid)
Voedselwetenskappe
14 Sept 2025
​31 Okt 2025
MSc (Volhoubare Landbou)

Bewaringsekologie en Entomologie
14 Sept 2025
​31 Okt 2025

​​MScAgric (Wynbiotegnologie)​
Wingerd- en Wynkunde:
Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynnavorsingsinstituut​

14 Sept 2025
​31 Okt 2025
MScBosb (Bosbou- en Natuurlikebronwetenkappe)
Bos- en Houtkunde
14 Sept 2025
​31 Okt 2025
​​MScBosb (Hout en Houtprodukkunde)
Bos- en Houtkunde
​14 Sept 2025
​31 Okt 2025
Magister in die Natuurwetenskappe in Landbou (MScAgric​)
MScAgric (Agronomie)
Agronomie
​14 Sept 2025
​​​​31 Okt 2025
MScAgric (Entomologie)
Bewaringsekologie en Entomologie
​14 Sept 2025
​31 Okt 2025
MScAgric (Genetika)
Genetika​
​14 Sept 2025
​31 Okt 2025
MScAgric (Grondkunde)
Grondkunde
14 Sept 2025
31 Okt 2025
MScAgric (Hortologie)​
Hortologie
​14 Sept 2025
​31 Okt 2025
MScAgric (Landbou-ekonomie en -bestuur)
Landbou-ekonomie
​14 Sept 2025
​31 Okt 2025
MScAgric (Nematologie)​
Bewaringsekologie en Entomologie
14 Sept 2025
​​​​31 Okt 2025

MScAgric (Plantpatologie)
Plantpatologie
14 Sept 2025
​31 Okt 2025
MScAgric (Veekunde)
Veekundige Wetenskappe
​14 Sept 2025
​​31 Okt 2025
MScAgric (Wingerdkunde)
​​Wingerd- en Wynkunde
​14 Sept 2025
​31 Okt 2025
MScAgric (Wynbiotegnologie)
Wingerd- en Wynkunde:
Suid-Afrikaanse Wingerd- en Wynnavorsingsinstituut​

14 Sept 2025
​31 Okt 2025
MScAgric (Wynkunde)​
Wingerd- en Wynkunde
14 Sept 2025​
​31 Okt 2025
​​​​​​​

​​Magisterprogramme in ander fakulteite​

​​Natuurwe​​tenskappe

​​MSc (Bioinformatika en Berekeningsbiologie)
Sentrum vir Bioinformatika en Berekeningsbiologie
31 Mrt 2026
31 Okt 2025

Aansoekproses