Vorige wenners van HELTASA-toekennings se portefeuljes is beskikbaar op die HELTASA (Higher Education Learning and Teaching Association of Southern Africa) webwerf. Klik hier om die HELTASA webwerf te besoek.
Vir US personeel: om goeie voorbeelde van portefeuljes van ons eie US wenners te sien, kontak die SOL Adviseur in jou fakulteit.