Natuurwettenskappe
Welkom by Universiteit Stellenbosch

US Studentenuus

 

 

US wys 13de Rektor en Visekanselier aan http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10756US wys 13de Rektor en Visekanselier aan Corporate Communication and Marketing | Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking ​Professor Deresh Ramjugernath, Viserektor: Leer en Onderrig aan die Universiteit Stellenbosch (US), is deur die US-Raad as die aangewese Rektor en Visekanselier aangewys.
US-student werk saam met GreenPeace-stigting SA om honger studente kos te geehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10669US-student werk saam met GreenPeace-stigting SA om honger studente kos te geeTendani Tshauambea Francisca Darkoh, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat 'n voedselonderneming genaamd FoodbyFranniDee bedryf, het onlangs in vennootskap met die GreenPeace-stigting SA 'n sopkombuis op kampus gereël vir Mandeladag.
US moedig studente aan om aansoek te doen vir finansiële bystandhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10637US moedig studente aan om aansoek te doen vir finansiële bystandCentre for Undergraduate Bursaries​Die Universiteit Stellenbosch (US) kondig graag aan dat huidige voorgraadse studente nou vir US-befondsingsgeleenthede vir 2025 kan aansoek doen.
Maties-dosent pak opdraande Comrades vir studente in nood EN gesonde breinsellehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10552Maties-dosent pak opdraande Comrades vir studente in nood EN gesonde breinselleFaculty of Science (media and communication)​Prof Ben Loos sal die uitdagende Comrades Marathon aanpak om geld in te samel vir natuurwetenskap-studente in nood.
Senaat stem oor Gaza-resolusiehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10513Senaat stem oor Gaza-resolusieProf Wim de VilliersSenaat stem oor Gaza-resolusie
Twee eredoktorsgrade, talle kwalifikasies by Maart-gradeplegtighede toegekenhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10433Twee eredoktorsgrade, talle kwalifikasies by Maart-gradeplegtighede toegekenCorporate Communication and Marketing | Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking Die Universiteit Stellenbosch (US) ken gedurende sy Maart-gradeweek – wat van Maandag tot Donderdag, 25–28 Maart 2024 plaasvind – 3 061 kwalifikasies by 11 seremonies toe. Die gradeplegtighede, wat 'n hoogtepunt op die Universiteit se akademiese kalender
US nuwelinge amptelik verwelkom vir 2024http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10356US nuwelinge amptelik verwelkom vir 2024Corporate Communication and Marketing | Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking Die Universiteit Stellenbosch (US)-kampus het gegons van opgewondenheid tydens die amptelike verwelkomingseremonie, wat op 1 Februarie 2024 by die Danie Craven-stadion gehou is.
US alumni span seëvier in Cambridge Misinformation Hackathonhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10262US alumni span seëvier in Cambridge Misinformation HackathonWiida Basson (Media: Faculty of Science)'n Webgebaseerde plugin (ingeboude toevoeging tot jou webblaaier) wat misleidende uitlatings oor syfers in aanlyn mediaberigte blootlê, het aan drie alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) die eerste plek besorg in die Cambridge Misinformation Hacka
Boodskap van die Rektor - assesseringswense en belangrike inligting oor US-ondersteuningsdienstehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10192Boodskap van die Rektor - assesseringswense en belangrike inligting oor US-ondersteuningsdiensteProf Wim de Villiers Eksamen wense en belangrike inligting oor US-ondersteuningsdienste
Die US Argief – ons Universiteit se institusionele geheuebankhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10118Die US Argief – ons Universiteit se institusionele geheuebankCorporate Communications and Marketing (Sonika Lamprecht)In die lig van Erfenismaand het die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking gaan kyk na die mense, prosesse en infrastruktuur wat die geskiedenis van die Universiteit bewaar.