Natuurwettenskappe
Welkom by Universiteit Stellenbosch

US Studentenuus

 

 

Nuwe SR belowe om US-studente te dienhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7064Nuwe SR belowe om US-studente te dienAsiphe Nombewu /Corporate CommunicationLede van die Universiteit Stellenbosch (US) se nuutverkose Studenteraad (SR) vir die 2019–2020 akademiese jaar het by hul inhuldiging en eedaflegging onderneem om hul medestudente sonder vrees of partydigheid te dien.
Hibriede leer – die volgende golf wat die US kan trefhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7039Hibriede leer – die volgende golf wat die US kan trefCorporate Communication - Sandra MulderDie Universiteit Stellenbosch (US) verwag dat hibriede leer studente teen 2025 altesame 25% van die totale studenteliggaam sal uitmaak. Volgens die US se inskrywingstatistieke van Junie 2018 is 11% van die instelling se studente reeds HL-studente.
US MOOC gekies vir internasionale VN onderrigplatformhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7041US MOOC gekies vir internasionale VN onderrigplatformCorporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie [Alec Basson]Die Universiteit Stellenbosch se enigste massa oop aanlyn kursus (oftewel MOOC) wat in September 2016 van stapel gestuur is, was so 'n groot treffer dat dit nou ook die Verenigde Nasies (VN) se oog gevang het.
Let op die (geslags-)gaping in STEM-vakkehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7026Let op die (geslags-)gaping in STEM-vakkeTashnica SylvesterOns moet die geleentheid aangryp om volle en gelyke toegang tot en deelname aan wetenskap vir vroue en jong meisies te bevorder.
Nuwe SR-voorsitter belowe om sy beste vir studente te geehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7028Nuwe SR-voorsitter belowe om sy beste vir studente te geeCorporate CommunicationThe newly elected Stellenbosch University (SU) Student Representative Council (SRC) Chairperson for the 2020 academic year, Mr Lewis Mboko, says he is excited and ready to give students his best by creating the best possible Stellenbosch environment for a
Self-regulerende intervensie tem oormatige media-multitaakverrigtinghttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7022Self-regulerende intervensie tem oormatige media-multitaakverrigtingCorporate Communication / Korporatiewe Kommunikasie [Alec Basson]Aangesien media-multitaakverrigting 'n verstrooide benadering tot taakverrigting bevorder en ons vermoë om te konsentreer en take af te handel kan belemmer, moet ons maniere vind om ons gebruik van verskillende digitale tegnologieë te selfreguleer.
Kry hope waardevolle inligting by Maties Opedaghttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7023Kry hope waardevolle inligting by Maties OpedagDivision for Student Access | Afdeling vir StudentetoegangDie Opedag vind op Saterdag, 29 Februarie van 08:00 tot 15:00 op die Stellenbosch- en Tygerbergkampusse, plaas.
Inligting oor die nuwe koronavirushttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7014Inligting oor die nuwe koronavirusCorporate Communication / Korporatiewe KommunikasieDie nuwe koronavirus (2019-nCoV) het duisende mense tot dusver besmet, meestal in China, en is deur die WGO tot 'n wêreldwye gesondheidsnoodgeval verklaar.
Verantwoordelike drankgebruik by die US (boodskap aan studente en personeel)http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7016 Verantwoordelike drankgebruik by die US (boodskap aan studente en personeel)Korporatiewe Kommunikasie / Corporate CommunicationSkrywe aan alle studente en personellede deur prof Arnold Schoonwinkel, Viserektor: Leer en Onderrig
Hip-hop en teologie vat hande vir transformerende ervaring http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=7004Hip-hop en teologie vat hande vir transformerende ervaring Corporate Communication - Sandra Mulder“Om die eerlike boodskap uit te dra, moet jy jouself ken en weet wat jou politieke siening, wêreldsiening, jou mening, jou fokus, jou doel en jou roeping in die lewe is. Dit moet eerlik gedeel word.