Centre for Teaching & Learning
Welkom by Universiteit Stellenbosch
​​sc web banners (1).png

By die US verstaan ons die belangrikheid van duidelike en omvattende beleide, dokumente, en verslae om 'n goed-georganiseerde omgewing te handhaaf wat aan die nodige vereistes en regulasies voldoen. 

 

Ons het 'n aantal van die institusionele beleide met betrekking tot onderrig-leer-assessering (OLA) aan die US op 'n bladsy saamgestel hier


Vir die nuutste weergawes van nasionale HO wetlike raamwerke en nasionale OLA-verwante beleide, besoek asseblief die webwerf van die Sentrum Akademiese Beplanning en Gehalteversekering (APQ)

Vir alle institusionele beleide en bestuursdokumente, verwys asseblief na die US se blad vir beleide en regulasies