Centre for Teaching & Learning
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Ander verwante beleide

​​​Dissiplinêre Kode vir Studente van die Universiteit Stellenbosch

Die doel van die dissiplinêre kode vir studente is om ‘n raamwerk daar te stel vir goeie besluitneming waarbinne die Universiteit dissipline oor studente uitoefen. Op hierdie manier beoog die Universiteit om ‘n omgewing te skep wat die waardes van die Universiteit handhaaf en bevorder.