pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Skool vir Rekeningkunde​

Die Skool vir Rekeningkunde konsentreer hoofsaaklik op die opleiding van professionele rekenmeesters. Daarom voldoen sy programme aan die vereistes van verskeie professionele liggame. Die Skool word as een van die voorste opleidingsinstansies vir geoktrooieerde rekenmeesters in Suid-Afrika beskou op grond van die getal studente wat jaarliks die beroepseksamens van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters slaag.

Studente kan navorsing oor een of meer van die volgende onderneem:

  • Belasting
  • Bestuursrekeningkunde en -finansies
  • Finansiëke Rekeningkunde
  • Ouditering​​​​
​​ ​​ 
Aansoekproses