SKOOL VIR REKENINGKUNDE
ONDERWYS EN OPLEIDING VIR SPESIALISTE IN FINANSIËLE REKENINGKUNDE
Die twee jaar lange program
MCom (Finansiële Rekeningkunde),
MRek (Finansiële Rekeningkunde) of
MRek (Ouditering) programme rus gekwalifiseerde professionele rekenmeesters toe as spesialiste in finansiële rekeningkunde.
Die programme bestaan uit ’n navorsingsprojek wat aan die vereistes van die Skool vir Rekeningkunde moet voldoen, en behels ’n tesis sowel as ’n verbandhoudende artikel wat in ’n geakkrediteerde vaktydskrif gepubliseer kan word.
Studente moet ’n Taalsentrum-werksessie oor die skryf van ’n navorsingsvoorstel bywoon.
NAGRAADSE KWALIFIKASIES
MAGISTERGRADE