Natuurwettenskappe
Welkom by Universiteit Stellenbosch

US Alumninuus

 

 

Maties-dosent pak opdraande Comrades vir studente in nood EN gesonde breinsellehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10552Maties-dosent pak opdraande Comrades vir studente in nood EN gesonde breinselleFaculty of Science (media and communication)​Prof Ben Loos sal die uitdagende Comrades Marathon aanpak om geld in te samel vir natuurwetenskap-studente in nood.
Twee FGGW-professore ontvang gesogte Fulbright-beursehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10536Twee FGGW-professore ontvang gesogte Fulbright-beurseFMHS Marketing & Communications – Sue SegarTwee fakulteitslede van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het gesogte Fulbright-beurse ontvang.
Kollegas span saam vir suksesvolle fondsinsamelinghttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10518Kollegas span saam vir suksesvolle fondsinsamelingDevelopment & Alumni Relations​Akademici en senior leiers van die Universiteit Stellenbosch het die geleentheid aangegryp om waardevolle fondsinsamelingsinsigte te verkry by 'n onlangse werkswinkel wat deur die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge aangebied is.
Irshaad se pad na sukseshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10484Irshaad se pad na suksesDevelopment & Alumni RelationsIrshaad Ahmad Parker se deelname aan die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS universiteitsvoorbereidingsprogram het sy lewe verander en hom hierdie belangrike lewensles geleer: waar jy begin, sal nie noodwendig bepaal waar jy sal eindig nie.
Ekonomiese kenners ontvang US-eredoktorsgradehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10455Ekonomiese kenners ontvang US-eredoktorsgradeCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en BemarkingDie Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan twee ekonomiese kenners, proff Leonard Wantchekon en James Robinson, by sy Maart-gradeplegtigheid verleen.
Psigiatrie-doktor sit gesin se PhD-tradisie voort; fokus op liefdesteleurstellings onder ontluikende volwasseneshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10448Psigiatrie-doktor sit gesin se PhD-tradisie voort; fokus op liefdesteleurstellings onder ontluikende volwassenesCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking [Alec Basson]Alberta (Berte) van der Watt het met haar PhD haar familie se oes van doktorsgrade op vier te staan gebring. Beide haar ouers, Gideon en Ronél, en haar suster, Lize-Marié, het doktorsgrade.
“Wheels of Opportunity” – Stellenbosse chemie-dosent trap 600 km fiets vir studentehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10424“Wheels of Opportunity” – Stellenbosse chemie-dosent trap 600 km fiets vir studenteFaculty of Science (media & communication)Dr. Marietjie Lutz pak 'n ambisieuse 600 km-lange fietsrit aan om geld in te samel vir voorgraadse BSc-studente wat finansiële uitdagings in die gesig staar.
Ondersteun Wêreldwye Herwinningsdag: bring jou e-afval na die Rooiplein Maandag 18 Maarthttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10422Ondersteun Wêreldwye Herwinningsdag: bring jou e-afval na die Rooiplein Maandag 18 MaartPetro MostertOndersteun Wêreldwye Herwinningsdag: bring jou e-afval na die Rooiplein Maandag 18 Maart
Rekordgetal Maties-fietsryers pak Kaapstad-fietstoer aan om minstens R350 000 in te samelhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10396Rekordgetal Maties-fietsryers pak Kaapstad-fietstoer aan om minstens R350 000 in te samel Corporate Communication & Marketing / Korporatiewe Kommunikasie & Bemarking [Anél Lewis]’n Rekordgetal van 70 fietsryers sal Sondag 10 Maart by die Kaapstad-fietstoer vir Maties in nood wegspring.
Pasgegradueerde ingenieur wil US-vaardighede oordra http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10336Pasgegradueerde ingenieur wil US-vaardighede oordra Corporate Communications and Marketing (Hannelie Booyens)Kabelo Tlhabadira het sy ingenieursgraad met vlieënde vaandels geslaag danksy US se SciMathUS-program.