US-navorsers skitter by L’Oréal-UNESCO Women in Science-toekennings | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10826 | | US-navorsers skitter by L’Oréal-UNESCO Women in Science-toekennings | FMHS Marketing & Communications | Drie belowende vroue navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is met die gesogte L’Oréal-UNESCO For Woman in Science-toekennings erken, wat hul uitsonderlike bydrae tot wetenskaplike navorsing en innovasie beklemtoon. |
MIV-studiedeelnemers skitter by VIGS 2024-konferensie | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10823 | | MIV-studiedeelnemers skitter by VIGS 2024-konferensie | FMHS Marketing & Communications – Sue Segar | Twee jong vroue wat as babas aan 'n baanbrekende MIV-studie deelgeneem het, het onlangs 'n impak gemaak by die VIGS 2024-konferensie in München. |
Kom wys jou ondersteuning: Kollig val op talent en #Move4Food | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10816 | | Kom wys jou ondersteuning: Kollig val op talent en #Move4Food | Development & Alumni Relations | Kom moedig jou kollegas aan terwyl hulle die verhoog betree om te sing, dans, gedigte voor te dra of dalk selfs 'n paar grappies te maak. Dit gaan 'n aand vol verrassings en pret wees — alles ter ondersteuning van #Move4Food. |
Konvokasievergadering op 4 Oktober gehou | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10795 | | Konvokasievergadering op 4 Oktober gehou | Development & Alumni Relations | Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Vrydag 4 Oktober 2024. |
Professor Tulio de Oliveira vereer met 2024-eretoekenning by SR-massareünie | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10783 | | Professor Tulio de Oliveira vereer met 2024-eretoekenning by SR-massareünie | Development and Alumni Relations/ Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge | Prof Tulio de Oliveira het die Klub se Eretoekenning ontvang tydens die Maties Tuiskomsnaweek 2024 |
Stellenbosch Universiteit se CECO bekroon vir uitnemendheid in sakegeleenthede op SAACI 2024 se jaarlikse kongres | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10711 | | Stellenbosch Universiteit se CECO bekroon vir uitnemendheid in sakegeleenthede op SAACI 2024 se jaarlikse kongres | Jeraldine Menon, Innovus | Stellenbosch Universiteit se CECO bekroon vir uitnemendheid in sakegeleenthede op SAACI 2024 se jaarlikse kongres |
Personeel kry 15% afslag op Tuiskomskaartjies | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10694 | | Personeel kry 15% afslag op Tuiskomskaartjies | Development & Alumni Relations | Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge is gereed om die maroen tapyt uit te rol vir die Universiteit se 9de jaarlikse Tuiskomsnaweek wat vanaf Donderdag 12 September tot Saterdag 14 September 2024 op die Stellenbosch- en Tygerbergkampus plaasvind |
ʼn Top regskundige met ʼn passie vir kuns | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10661 | | ʼn Top regskundige met ʼn passie vir kuns | Development & Alumni Relations | Liesl Fichardt is nie net 'n top belastingprokureur nie, maar ook 'n voorstander van die kunste. Sy het haarself as 'n leier in die regswêreld gevestig, maar haar liefde vir kuns loop ook diep. |
Rudolph help ander om sukses te behaal | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10662 | | Rudolph help ander om sukses te behaal | Development & Alumni Relations | Matie-alumnus Rudolph du Toit was eens ʼn aspirant gholfspeler, maar deesdae vind hy sy waarde, roeping en doel daarin om 'n platform vir mense te skep om te groei en na meer te streef. |
Spes Bona-inisiatief bied hupstoot aan mediese studente | http://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10648 | | Spes Bona-inisiatief bied hupstoot aan mediese studente | Development & Alumni Relations | Terwyl hulle vir 'n jaar in Kaapstadse hospitale gewerk het, is Belgiese mediese dokters Edouard Hosten en Charlotte Maillard getref deur die swak lewensomstandighede van sommige plaaslike mediese studente. |