Ancient Studies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Prof Christo van der Merwe


MA Semitiese Tale, MTh Ou Testament, MPhil in Tegnologie-gesteunde Taalonderrig, DLitt Semitiese Tale (Stellenbosch)

Professor

Onderrigspesialisasie

Bybelse Hebreeus; Bybelvertaling en Kognitiewe Semantiek

Navorsingspesialisasie

Teorie van Bybelvertaling; Bybelvertaling as interkulturele kommunikasie; kognitiewe taalwetenskap; Bybels-Hebreeuse semantiek en pragmatiek; die ontleding van die inligtingstruktuur van Bybels-Hebreeuse tekste; die onderrig van Bybelse Hebreeus vir spesiale doeleindes; gemengde leer

Akademiese diens/Gemeenskapsinteraksie

Direkteur van die Sentrum vir Bybelinterpretasie en Vertaling in Afrika; Redakteur van die Journal of Northwest Semitic Languages; Lid van die redaksieraad van Bible Translator; Lid van die redaksieraad van die Semantic Dictionary of Biblical Hebrew; Lid van die uitvoerende komitee van die nuwe Bybel in Afrikaans

Geselekteerde publikasies