Ancient Studies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

SEBIVA

Die Sentrum vir Bybelinterpretasie en -vertaling in Afrika beoog om akademiese vaardighede in die veld van Bybelinterpretasie en -vertaling te koördineer en te ontwikkel deur navorsing en fasilitering om sodoende 'n diens aan Bybelinterpretasie en Bybelvertaling te lewer.

 
Lees Meer
Akroterion

Akroterion: Die Joernaal vir die Klassieke in Suid-Afrika publiseer akademiese artikels wat enige aspek van die Griekse en Romeinse wêreld behandel wat toeganklik vir die nievakkundige is. Artikels wat oor die invloed en resepsie van die Klassieke handel, word veral aangemoedig.

 
Lees Meer
Journal of Northwest Semitic Languages

Die JNSL publiseer artikels wat oor taalkundige, vertalings-, literêre, teks-kritiese, historiese, godsdienstige en kulturele kwessies handel wat aan Ou Nabye Oosterse tekste en samelewings verwant is, asook artikels wat teoretiese kwessies onderliggend aan hierdie velde aanspreek.

Lees Meer