HonsBA, MPhil (Stellenbosch)
Lektor
Onderrigspesialisasie
Antieke klassieke kultuur
Navorsingspesialisasie
Augustinus van Hippo:
Belydenisse en
Die Stad van God: teikengehoor(e) en kommunikasiedoelwitte; resepsie van die Klassieke Oudheid; Klassieke in Suid-Afrikaanse Hoër Onderwys
Huidige navorsingsprojekte
PhD-projek aangaande Hoër Onderwys en Klassieke onderrig; DiaLogical Potgooi
Toekennings
Departement Antieke Studie, Universiteit Stellenbosch beurs (2010-2011);
Deutscher Akademischer Austauschdienst (DAAD) beurs vir Duits (2008); Leipzig Universiteit Herder Instituut Somerkursus beurs (2008); Universiteit Stellenbosch Merietebeurs (2006-2008); Lid van die Golden Key Honour Society (ingelyf 2006)
CV
E-pos