Ancient Studies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsing

Die Departement se navorsing fokus op die volgende areas:

  • Nawerking en resepsie van die antieke wêreld in kontemporêre Suid-Afrika 
  • Die studie van antieke tale en kulture in die digitale tydperk
  • Godsdiens, filosofie en moraliteit in antieke tekste
  • Materiële kultuur en beeldwêreld, kuns en ikonografie
  • Bybeltale, -vertaling en -interpretasie
  • Museum- en erfenisstudie
  • Griekse en Latynse letterkunde, individu en samelewing
  • Antieke kulture: metodologie en interpretasiemodelle
  • Afro-Asiatiese en Afrika tale
  • Linguistiek

Meer inligting oor die fokusareas is hier beskikbaar.