Prof Christo van der Merwe
Page Content
MA Semitiese Tale, MTh Ou Testament, MPhil in Tegnologie-gesteunde Taalonderrig, DLitt Semitiese Tale (Stellenbosch)
Professor
Onderrigspesialisasie
Bybelse Hebreeus; Bybelvertaling en Kognitiewe Semantiek
Navorsingspesialisasie
Teorie van Bybelvertaling; Bybelvertaling as interkulturele kommunikasie; kognitiewe taalwetenskap; Bybels-Hebreeuse semantiek en pragmatiek; die ontleding van die inligtingstruktuur van Bybels-Hebreeuse tekste; die onderrig van Bybelse Hebreeus vir spesiale doeleindes; gemengde leer
Akademiese diens/Gemeenskapsinteraksie
Direkteur van die Sentrum vir Bybelinterpretasie en Vertaling in Afrika; Redakteur van die
Journal of Northwest Semitic Languages; Lid van die redaksieraad van Bible Translator; Lid van die redaksieraad van die Semantic Dictionary of Biblical Hebrew; Lid van die uitvoerende komitee van die nuwe Bybel in Afrikaans
Geselekteerde publikasies