​​​​​​​​​

Herplasing van huidige studente

Hou in gedagte dat verblyf nie by jou akademiese aanbod ingesluit is nie. Jy is dus verantwoordelik om jou eie verblyf, op jou eie kostes te verseker voordat jy op kampus aankom vir registrasie / bywoning van klasse. Besoek privaat verblyf op www.maties.com vir ’n lys van privaat geakkrediteerde verblyfopsies in hierdie verband. 

Belangrike inligting (klik op onderstaande skakels)

(Her)aansoek vir huidige studente: Bepalings & Voorwaar​des​​​
Plasing in Studenteverblyf en Indeling by Pendelstudentegemeenskappe​​​​​
Bestuursriglyne vir toepassin​g van plasingsbeleid​​​
Koshuisreëls en Verblyfreëls
Koshuisgelde en Etes in koshuise
Halaal etes op Stellenbosch Kampus
Koshuisplasing​ kansellasie reë​ls​​​
Kansellasievorm​
Waglys​​