Centre for Teaching & Learning
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Die SOL-span

​​​​

Direkteur

Dr Nicoline Herman

nherman@sun.ac.za​
+27 21 808 3076
PA: nvdb@sun.ac.za
+27 21 808 3751​

Kan gekontak word vir:

SOL-bedrywighede en institusionele betrokkenheid, SoEL-kortkursus, navrae verwant aan OLA-beleid, en die nasionale projek vir die verbetering van akademici as opvoeders.

Adjunk-direkteur

Dr Melanie Petersen

mpeter@sun.ac.za
+27 21 808 3544​

Kan gekontak word vir:

Algemene SOL-bedrywighede en kontakpersoon vir die onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Teologie.​

Senior Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Lettere en Sosiale Wetenskappe

Dr Karin Cattell-Holden

kcattell@sun.ac.za
+27 21 808 3074

Kan gekontak word vir:

US Onderrigtoekennings, -genootskappe en -portefeuljes, genootskappe in die Bevordering van Onderrig by Universiteite (TAU-genootskappe), Nasionale HELTASA-onderrigtoekennings, kritiese refleksie, sowel as onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe.

Senior Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Natuurwetenskappe

Dr Hanelie Adendorff

hja@sun.ac.za
+27 21 808 9191

Kan gekontak word vir:

KI in Hoër Onderwys, assesseringsake, speletjiegebaseerde leer, dekolonisasie in die wetenskap, en onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Natuurwetenskappe.

Senior Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Ekonomiese en Bestuurswetenskappe

Dr Gert Young

gyoung@sun.ac.za
+27 21 808 4937​

Kan gekontak word vir:

Studenteterugvoer, navorsing oor onderrig en leer, monitering en evaluering van onderrigintervensies, en onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe.

Senior Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Regsgeleerdheid

Me Claudia Swart

claudias2@sun.ac.za
+27 21 808 4502

Kan gekontak word vir:

Professionele Opvoedkundige Ontwikkeling van Akademici (PRONTAK), eerstejaars prestasietoekennings, en onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Regsgeleerdheid.

Senior Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Opvoedkunde

Dr Anthea Jacobs

jacobsa@sun.ac.za
+27 21 808 9258​

Kan gekontak word vir:

Sake wat verband hou met die Komitee vir Leer en Onderrig (KLO) en HELTASA, die US Onderrigtoekennings, OLA beleide en riglyne, Fonds vir Innovasie en Navorsing in Leer en Onderrig (Finlo), die SoTL-kongres sowel as onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Opvoedkunde.​

Senior Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Gesondheidswetenskappe

Me Charmaine van der Merwe

cvandermerwe@sun.ac.za
+27 21 808 9762​​

Kan gekontak word vir:

Assesseringskortkursus, werkswinkels / advies / navorsing verwant aan assessering, sowel as onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.​

Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Krygskunde

Mnr Sim Ntwasa

sim@sun.ac.za
+27 21 808 3589

Kan gekontak word vir:

Auxin, eweknieleerfasilitering-kortkursus, die uitgebreide kurrikulumprogram, en onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit Krygskunde.

Adviseur: Hoër Onderrig
Fakulteit: Agriwetenskappe

Me Dalene Joubert

dvermeulen@sun.ac.za
+27 21 808 9761

Kan gekontak word vir:

KI in OLA-kortkursus en KI in hoër onderwys: StellenboschX-aanbod, sake verwant aan die SOL-webwerf en die hulpbronneblad, sowel as onderrig-leer-assesseringsake in die Fakulteit AgriWetenskappe.

Junior Adviseur: Hoër Onderrig

Me Johara Khan

joharak@sun.ac.za
+27 21 808 3717

Kan gekontak word vir:

Sake verwant aan die eweknieleerfasilitering-kortkursus, PRONTAK asook en die SOL webwerf.

Senior Administratiewe Beampte

Me Natasha Alberts

nvdb@sun.ac.za
+27 21 808 3751

Kan gekontak word vir:

PA vir die direkteur van SOL asook SOL finansies.

Administratiewe Beampte

Mrs Roshnique Daniels

rdaniels@sun.ac.za
+27 21 808 2813

Kan gekontak word vir:

Algemene SOL admininstrasie (Manewales) en finansies.

Administratiewe Beampte

Me Liezl Williams

williamsl@sun.ac.za
+27 21 808 3717

Kan gekontak word vir:

Algemene SOL administrasie (Skuilhoek) en Den Bosch-besprekings.

Senior Administrative Officer

Me Veronica Kleinsmith

vfbeukes@sun.ac.za
+27 21 808 9192

Kan gekontak word vir:

Bestuurder: Studenteterugvoer kantoor

Administratiewe Beampte

Mr Thabiso Zuma

thabisozuma@sun.ac.za
+27 21 808 3081

Kan gekontak word vir:

Studenteterugvoer en algemene admin.

Administratiewe Beampte

Mrs Ilke Arnolds

igideons5@sun.ac.za
+27 21 808 2919

Kan gekontak word vir:

Studenteterugvoer en algemene admin.

Administratiewe Beampte

Mr Ferlin Philander

ferlin2@sun.ac.za
+27 21 808 909​​1

Kan gekontak word vir:

Algemene kantoorpligte.

​​​​​