International Office
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Tygerberg IInternasionaal​

Internasionale nagraadse studente​​​

Studiegeld​

Fooie vir 2024 sal bevestig word.


Volledige graadprogram (Meesters of MPhil in Geneeskunde)

Klik hier om ’n kwotasie vir u studiegeld te bereken:​

  • Die bedrag mag verskil teen registrasietyd.
  • Die jaarlikse koste sluit inskrywing by die Gesondheidsberoeperaad van Suid-Afrika (GBRSA) in.
  • Verblyfkoste is vir u eie sak.​

Student in elektiewe opleiding (besoekende kliniese assistent)​  ​

Item​ Bedrag​
Affiliasiekoste (administrasie) (2023)
ZAR8,915
Weeklikse simulasiemodel-opleiding (2023)
ZAR1,000 – ZAR18,000
Registrasie- en jaarfooie vir die HPCSA (1 April 2023 tot 31 Maart 2024)
ZAR6,​674 maksimum

  • Alle internasionale, geaffilieerde studente is 'n eenmalige affiliasiebetaling verskuldig, ongeag hoe lank u aan die US verbonde gaan wees (beperk tot een jaar).
  • Die koste van weeklikse opleiding met 'n simulasiemodel beloop tussen ZAR1 000 en ZAR18 000 (die maksimum) per departement, en is betaalbaar aan die departement wat die opleiding verskaf.
  • Die jaargeld sluit inskrywing by die Gesondheidsberoeperaad van Suid-Afrika (GBRSA) in.
  • Verblyfkoste is vir u eie sak.​