International Office
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Tygerberg Internasionaal​

Institusionele besoeke
​​

Die oogmerk van institusionele besoeke aan die Tygerberg-kampus is om internasionale akademiese netwerkvorming en betrokkenheid te ondersteun met die oog op potensiële sowel as huidige vennote wat graag wedersyds voordelige uitruiling van studente, personeel, kennis en navorsing tussen die twee instellings wil inisieer of versterk.​​

​​

Institusionele besoeke: albums

Klik op die skakels hier onder vir foto's van ons institusionele besoeke: