Internasionale voorgraadse elektiewe studente word ná hul elektiewe as deel van die US se FGGW alumni beskou en sluit hulle by ’n dinamiese internasionale gemeenskap aan.