International Office
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​Tygerberg Internasionaal​

Alumni


Internasionale voorgraadse en nagraadse studente word deel van die alumni van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskap (FGGW) en word daardeur deel van ’n dinamiese internasionale gemeenskap. Gevolglik word jy nie net deel van die alumni gemeenskap van die Fakulteit nie, maar ook van die groter Universiteit Stellenbosch. Die Fakulteit en die Universiteit bied jou heelwat meer geleenthede om jou opvoeding en vaardigheidsbasis in die toekoms uit te brei.
 

Voordele wat aan alumni gebied word:

  • Die FGGW se internasionale alumni is deel van ’n internasionale netwerk wat uiteenlopende interdissiplinêre agtergronde en spesialiseringsareas verteenwoordig.

  • Ons internasionale alumni-gemeenskap is ’n uitgesoekte groep studente en personeel wat deur hul onderskeie akademiese reise aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe volgehoue inspirasie aan bestaande en toekomstige internasionale studente bied.

  • ​Die internasionale alumni-gemeenskap is ’n integrale aspek van die Fakulteit se internasionaliseringstrategie en vorm ’n fundamentele bousteen wat op ’n gedeelde FGGW-erfenis van uitnemendheid in leer, onderrig en kliniese opleiding voortbou en daartoe bydra.


GETUIGSKRIFTE​

The time spend at FMHS has definately impacted my further personal career in Cardiac Anaesthesiology and my work at cardiac surgery intensive care unit. Apart from the supportive learning environment during daily work there has been a much respected personal relation to my local colleagues ​Dr. Hanning von Spiegel, Germany
The surgery department gave me a warm welcome and gave me a lot of opportunities to make the most of this experience. The gained knowledge and skills will be of great value for the rest of my professional career. Dr Kaij Treskes, Trauma Surgeon, Netherlands
It's been a humbling, educative and eye-opening month, and I am so glad for the opportunity to have been welcomed into the Khayalitsha community. Thank you very much for all your help! Dr Jennifer He, Emergency Medicine Resident, Canada

International Medicine students.jpg