pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​SKOOL VIR REKENINGKUNDE
​ONDERWYS EN OPLEIDING VIR GEOKTROOIEERDE BESTUURSREKENMEESTERS​

Die internasionaal erkende kwalifikasie van geoktrooieerde bestuursrekenmeester word behaal deur die eksamen van die Geoktrooieerde Instituut van Bestuursrekenmeesters (CIMA) in Londen te slaag. 

​Ons modules vir die HonsBCom (Bestuursrekeningkunde) voldoen aan CIMA-vereistes. Studente wat die HonsBCom ná die BCom (Bestuursrekeningkunde) aan die US verwerf, geniet tans vrystelling van ten minste nege van CIMA se veertien eksamens (na die goeddunke van CIMA). 

​ Slegs ’n beperkte getal studente word tot die program MCom (Bestuursrekeningkunde) toegelaat.​​​

​​
NAGRAADSE KWALIFIKASIES
 HONNEURSGRADE

 MAGISTERGRADE
Aansoekproses