pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​SKOOL VIR REKENINGKUNDE
​ONDERWYS EN OPLEIDING VIR OUDITSPESIALISTE

Die twee jaar lange program  MCom (Rekenaarouditering)  rus gekwalifiseerde professionele rekenmeesters toe as spesialiste in rekenaarouditering. 

Die program bestaan uit ’n kursuswerkkomponent (verpligte maandelikse lesings op die Stellenboschkampus oor ’n tydperk van een jaar) en ’n navorsingskomponent (’n opdrag of artikel wat in ’n geakkrediteerde vaktydskrif gepubliseer kan word).​​
​​

NAGRAADSE KWALIFIKASIES
​ ​  MAGISTERGRADE
Aansoekproses